Pion (deeltjie)

’n Pion bestaan uit twee kwarke.
Die verval van ’n pion in ’n muon en muon-neutrino.

’n Pion of π-meson is ’n subatomiese deeltjie. Hule is mesone en dus hadrone. Hulle bestaan uit twee kwarke en is dus ’n boson. Hulle kom in drie weergawes voor: +, - en ongelaai.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne